Die suide van Namibia se stof loop deur my are. My werke is nie letterkundige meesterstukke met ingewikkelde woorde en frases nie. Dit is geskryf soos ons Afrikaans praat. Ek glo die trefkrag van m...view moreDie suide van Namibia se stof loop deur my are. My werke is nie letterkundige meesterstukke met ingewikkelde woorde en frases nie. Dit is geskryf soos ons Afrikaans praat. Ek glo die trefkrag van my gedigte le in die eenvoud daarvan en omdat dit so geskryf is behoort die gedig voor die leser se geestesoog af te speel.view less