Dolosse
Dolosse
Dolosse
Ebook54 pages17 minutes

Dolosse

Rating: 0 out of 5 stars

()

From $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Dolosse

Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wêreld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, die ganse Westerse beskawing en die mens in sy aftakeling. - J C Kannemeyer

Read anytime, anywhere with Everand

Discover 1.5M+ audiobooks and ebooks on the go, from bestsellers to hidden gems.

8x App of the Day in 2025
10M+ downloads

Frequently asked questions

About this ebook

Author

D.J. Opperman

D.J. Opperman, een van die bekendste Afrikaanse digters, se debuut-digbundel, Heilige beeste, verskyn in 1945 en word in 1947 met die Hertzogprys vir poësie bekroon. Hy ontvang daarna nog drie keer die Hertzogprys: Periandros van Korinthe (vir drama, 1956), Voëlvry (vir drama, 1969) en Komas uit ’n bamboesstok (vir poësie, 1980). Hy ontvang ook die CNA-, WA Hofmeyr- en Louis Luyt-pryse vir Komas uit ’n bamboesstok. Opperman was ook bekend as samesteller van bloemlesings en die bekendste voorbeelde hiervan is Groot Verseboek (die eerste uitgawe het in 1956 verskyn) en Kleuterverseboek. In 2000 verskyn die bundel Sonklong oor Afrika waaraan hy ten tyde van sy dood gewerk het.

Read more from D.J. Opperman

Related books

Related ebooks

Reviews

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews