Avontuur Afrika

Manne, dis ‘n voorreg…

Die New Main Street, Automobile, Horseless Carriage, Wagon and Wheel Works, was ‘n vereniging wat deur ‘n man met die van Swarts gestig is. Die beskermhere van hierdie instansie het hulself as ‘Die Ryk van Ware Manne’ beskou, diegene wat vir niks bang is nie… nie ‘n harde bed, sterk drank, spoegslang of ‘n bose oog nie. Hulle was mal oor ou Amerikaanse rygoed – Fords en Jeeps en so aan. Land Rovers is natuurlik met minagting bejeën!

Swarts was ‘n prospekteerder wat ou hoede gedra het en na goud in die minder bekende dele van Zoeloeland gesoek het. Terwyl hy in die afgeleë Bulls Run-gebied van die Umhlathuze-riviervallei gewerk het, het hy op ‘n reeks lae watervalle, poele en sanderige strande – bekend as die Ngotshe – afgekom. Híér het hy goud gevind.

As ‘n self-erkende avontuur-slaaf, het die Ngotshe vir Swarts stof tot nadenke gegee. Niemand het al ooit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
Liefde Is…
VOERTUIG: 2022 Suzuki Jimny 1.5 GLX MT EIENAARS: Chelsea & Jonathan Groome Toe CHELSEA en JONATHAN GROOME die Suzuki Jimny die eerste keer gesien het, kon hulle nie anders as om halsoorkop verlief te raak nie. Hulle het sommer dadelik geweet dat dié
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related