Weg!

BOEKE EN MUSIEK

ONTMOET DIE SKRYWER

Alex van den Heever en Renias Mhlongo is ’n formidabele span. Hulle is wêreldbekende spoorsnyers en gewilde motiveringsprekers. Alex het Changing a Leopard’s Spots – The Adventures of Two Wildlife Trackers saam met Renias geskryf. Dis ’n roerende en by tye aksiebelaaide vertelling van intense ervarings in die wildernis en ’n wonderlike vriendskap en kameraderie. Alex vertel meer.

Wat het jou belangstelling in die natuur geprikkel? Kingsland, ’n familieplaas in die destydse Oos-Transvaal, het ’n groot rol gespeel in my liefde vir die Bosveld. Die plaas was langs die Krokodilrivier wat gegrens het aan die suidekant van die Krugerwildtuin.

Vir ’n seun was Kingsland wild; ’n plek waar leeus soms die rivier oorgesteek en kom beeste jag het op die plaas. Ek onthou nie spesifieke gebeurtenisse nie – Renias het op ’n keer gesê ek is met “daardie bloed” gebore wat daarvoor lief is om in die natuur te wees.

Waarom wou jy as 19-jarige spesifiek by die Londolozi-wildreservaat gaan werk? Ek het na ál John Varty se dokumentêre programme gekyk. Sy vriendskap met die spoorsnyer Elmon Mhlongo en hulle strewe om ’n verhouding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Kortliks
Jou Suid-Afrikaanse paspoort – met die gepaste bynaam “Groen Mamba”– mag jou dalk nie ver bring in plekke soos Europa en Noord-Amerika nie, maar daar is steeds lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum én met ’n taamlike gunstige wisselkoers kan
Weg2 min read
Taai Gebore… En So Gelaat Staan
Die eerste Cruiser 70 het sy verskyning in 1984 gemaak, min of meer dieselfde tyd as die fliek Back to the Future. Klim jy agter die stuur van enige 70-Reeks, voel dit inderdaad asof jy na die 1980’s teruggevoer word. Die handvatsels, sitplekke en de
Weg2 min read
Die Diere Is Wíld In Noord-Botswana!
O ons reis na die noorde van Botswana begin in die Khama Rhino Sanctuary in Sentraal-Botswana waar ons die eerste nag deurbring voordat ons ry na die granietrotseiland Lekhubu vir ’n nag onder die sterre op die Makgadikgadipanne. Die volgende oggend

Related