Wat gebeur as prinse dink hulle kan die pes ontglip . . .
Mar 29, 2020
2 minutes
Ons ken almal ’n prins Prospero (of dalk ’n prinses Prospero).
Die hoofkarakter in Edgar Allan Poe se verhaal “The Masque of the Red Death” was vreesloos, selfs toe die Rooi Dood toegeslaan het. Dit was ’n noodlottiger en naarder pes as enigiets wat dit voorafgegaan het. Dit het skerp pyne veroorsaak, skielike duiseligheid en dan groot bloeding uit die porieë wat slagoffers binne ’n halfuur laat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days