VIR DIE VOËLS
Nov 27, 2020
2 minutes
DEUR FAANSIE PEACOCK
EEN OGGEND IN MOSAMBIEK...
Terwyl ek van die voetpaadjie afdwaal, kan ek aan niks anders as landmyne dink nie. Die vredesooreenkoms tussen Renamo en Frelimo is maar nog ’n paar jaar jonk, en groot gebiede van Mosambiek staan steeds oortrek van bordjies wat waarsku: Perigo minas!
Hierdie afgeleë vloedvlakte noord van Beira was sekerlik nie ’n strategiese teiken waar landmyne geplant
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days