Weg!

VOËLS

Ai, waar is my pa? Ek het hom nou net gesien – oftewel, ek’t sy kameralens agter ’n boom sien uitsteek. Uit ervaring weet ek hoe maklik dit is om in die miombo-bosveldstreek te verdwaal. Dié plantegroeistreek strek in ’n breë band van Zimbabwe en Mosambiek af deur Sentraal-Afrika.

Ek en my pa stap rond in die Dzalanyamawoudreservaat sowat 60 km suidwes van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Dié Berg Dwing Respek Af!
Ná die aanhoor van verskeie rillerstories het ek Arangieskop van my staplysie geskrap. Vriende het vertel van toonnaels wat afval, bene wat breek, helikopterreddingspogings... Nee wat, om buite in die veld te wees moet ’n mens rustig maak eerder as g
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg3 min read
Sterreweg
Halley is verreweg die bekendste komeet. Dié komeet het onlangs op die verste punt van sy baan om die son gaan draai, en hoewel dit eers weer in 2061 naby die son gaan wees, kry ons twee maal per jaar wel brokstukkies daarvan te sien. Terwyl ’n komee

Related