Weg!

BRIEF UIT Ithala

Hier is ’n krokodilbordjie wat waarsku dat swem ’n slegte idee sal wees. Dit is goed so, want ’n plek met krokodille is gewoonlik ’n wilde plek.

Die Ithala-wildreservaat is dalk nie die eerste kandidaat as jy tien wilde plekke in Suid-Afrika sou opnoem nie. Jy sal eerder aan groter parke en reservate soos die Kgalagadi, of dalk Hluhluwe-iMfolozi dink.

Dit is ’n Woensdag in Februarie en synde daar net drie ander gaste ingeklok het vir ontbyt by die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Afrika Op Sy Beste
Elke keer as ek na hierdie foto van die Wolfbergboog kyk, is ek dadelik weer dáár – saam met my stapmaats op die laaste oggend van ’n onvergeetlike trek deur die Sederberg. Ons drink koffie terwyl die son opkom en sê nie veel nie. Af en toe tik een n
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg8 min read
’n Sagter benadering
Die lees van die woord “wildernis” vuur in baie stappers se gemoed ’n noodfakkel af. Hulle hou van stap en buite wees, maar soek sekere geriefies: ’n hut, spoeltoilet, gemerkte roetes… daai soort ding. Dit skep die verwagting dat jy deur digte plante

Related