Trein
Langs die treinspoor lê ’n kind. Dood. Onherkenbaar, met haar gesig na onder gekeer.
Haar liggaam, ’n kakkerlak wat platgetrap is. Haar verbleikte geel rok is oopgesprei onder haar, gevlek met kolle vars bloed. Kort-kort let ek haar op uit die hoek van my oog. ’n Mens kan nie anders nie as om haar raak te sien.
Die plakkerskamp reik tot teenaan die tien meter hoë swart heining wat die treinspoor afsper. Die aanmekaargelapte huise staan vier, vyf, ses, sewe, agt bo-op mekaar. Tot hoog in die lug, soos blokkies wat deur ’n driejarige op mekaar gestapel is, balanseer net-net, stort soms in duie en vermorsel enigeen wat op die onderste vlakke bly. Meer as 1,3 miljoen mense bly in die vyf plakkersblokke langs die treinstasie. Die ar as buite hierdie blokke is onbewoonbaar, oorgroei met wildep ante, die spesies gekruis en onherkenbaar, vergiftig, gee slegs hemiese walms af wat jou longe meteens laat toeslaan en jo onder asem laat.
Massas mense beur teen die heining. Klim s ere teen die draad op, stoot om deur te breek. Word nog voordat hulle die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days