Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 MUSIEKSTERRE GROET ’N LEGENDE

Hy het nooit gedink hy sal Theuns Jordaan se kis dra nie – maar vir hom is dit ’n skatkis, sê Bobby van Jaarsveld, een van die bekendes by die gedenkdiens

Bobby, ek dink dit was hartseer, maar ook ’n eer vir jou en die ander om Theuns se kis te kon dra. Sterkte vir julle almal, en veral ook aan Theuns se familie. ’n Grote het gegroet, maar nou gaan hy rustig wees.

MEISIE

Bobby, jou woorde was vir ’n ster in die hemel en op aarde. Sterkte aan sy pa, Willie en suster. Steve, jou gedagtes oor sy stem was goud. Dozi, jou lied oor Theuns maak sy ster blinker. Juanita, jy was enduit daar vir sy mense.

AMANDA

23:45. Ek kan nie slaap nie en luister na Theuns Jordaan se musiek. Sjoe, hy het ’n diep stem gehad. My kussing is nat gehuil. Ek het hom nooit sien optree nie en ek wou nog so graag. Rus in vrede,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related