Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 NOU GEREED VIR ’N NUWE HOOFSTUK

Ondanks die seer van Mienke se dood, borskanker en haar egskeiding is Verna Mulder vasbeslote om ’n goeie voorbeeld vir haar kinders te wees

Jy is ’n ystervrou. Ek is ook deur borskanker en weet dis ’n moeilike pad. Om ’n kind aan die dood af te staan moes bitter erg gewees het. Dan ook ’n egskeiding. Sterk wees, die Here het vir ons ’n doel. Gebede en drukkies.

MARETNA

Liefste Verna. Ek het jou storie in Huisgenoot gelees. Ek salueer jou dat jy nie derms uitryg oor jou egskeiding nie. Ryno bly jou dogters se pa. Mag die toekoms vir julle uitwerk. Jy is ’n sterk vrou, ek bid vir jou genesing.

RETHA

Verna is ’n ystervrou. Die lewe klap van alle kante, maar sy bly staande. En sy is die beste ma wat te alle tye daar is vir haar twee kiddies, maak nie saak waardeur sy self gaan nie. Verna Mulder, jy is ’n inspirasie vir so baie mense.

ANNINA

Julle was vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related