SARIE KOS

Tafelstories

G eluk met jou verjaardag!” sing Retief een sonnige Januarieoggend in 2019 vir my. “En hier – jou present . . .”

“Whaaat?!” Dit was twee vliegkaartjies Europa toe – eenrigting. Skotland, Engeland, Holland en Duitsland. Dit was die beste geskenk wat ek nog gekry het.

“Wag ’n bietjie,” sê ek en sit regop in die bed.

“Wat?” vra hy, die beeld van onskuld.

“So, jy koop die kaartjies daarheen . . .? Dis nie asof ek vir jou ’n potplant kan gee vir jóú verjaardag nie, is dit?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
SAMPIOEN-KAMPIOEN Apteek In Die Kleine
● Sampioene, gesond en lekker● In quiche met net vyf ander bestanddele● Nuwe manier vir aartappelgebak Ötzi, die ysman wat sowat 5 300 jaar gelede geleef het, het ’n sampioen saam met hom na sy ysgraf geneem – ’n hulpmiddel om in Noord-Italië se Alp
SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini

Related