Tuis

’n Spesiale hemel vir staatsamptenare

Halfsewe op ’n Maandagoggend staan ek in ’n lang ry voor die toe deure van die Departement van Binnelandse Sake. Ek het dringend ’n tydelike paspoort nodig vir ’n once in a lifetime werksgeleentheid nadat die hond my vorige een opgevreet het.

Dis winter, nog donker. En dis koud. Die windjie is klam, soos ’n Kaapse winterwind sal wees, druk sy ysige snoet ongepoets onder jou jaspante in. Ons is al ’n mooi klompie hier,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related