Tuis

KIES JY KARAKTER, of kies jy krag?

roegaand en die huilende honde van ’n koue winterwind sluip om die huis.

Die krag het pas afgegaan en dis diép donker, Fase 6. Met my selfoon as toorts skuifel ek eetkamer toe, waar ek ’n skinkbord met kerse in blakers gereed hou, aansteker en al. (Herlaaibare Magneto’s ook, maar natúúrlik nie gelaai nie.) Ek spring aan die werk en binne minute lyk dit soos hoogmis in die Notre Dame hier binne.

Kers in die hand loop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf

Related