Die Tuinier Tydskrif

Sjarrap!

oos ons deesdae leef, kry ‘n mens gereeld lus om sommer self: “Ag, hou jou bek man!” te skreeu. Eers, is daar die stilte nadat iets wat netnou nog gewerk het, skielik nie meer werk nie. Dan is dit die duisternis voordat huisalarms begin loei. Volgende trek die buurt se senuweeagtige honde los en kef vir die vale omdat hulle by noual banger is vir die donker as wat ons is, en om die kakofonie van lawaai nog erger te maak, kom die dreuning van kragopwekkers kort daarna by.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Maankalender
Tuinmaak volgens die maansiklusse is h eeueouestelsel wat deurkostuiniers beoefen word vir hoofsaaklik die kweek van saad, bolle ofwortels. Spesifieke daelei tot suksesvolle ontkieming en hoer opbrengste, wat deurslaggewend is vir sowelbestaansboere

Related