Tuis

Die derde gebod

Vra jy opknappers of hulle raad het vir ander kom die antwoord in ’n koor: Begroot een en ’n half keer die geld, en twee keer die tyd.

Ek het ’n derde stuiwer vir dié armbeurs: Verwag die minste as dit by dienslewering kom; dan kan jy net (aangenaam) verras word pleks van teleurgestel … Ek meen dis soos brei: knit one, slip one.

My 100 jaar oue huis was ’n ware winskoop, die verval ’n meulsteen om die verkoopprys se nek. Ná my intrek het my bouer Paul ywerig weggespring, en nuwe probleme het daagliks opgeduik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Uitblinkers!
Kindervriendelik hoef nie kinderlik te wees nie. In dié kinderkamer skep ’n eenvoudige dog stylvolle slaapplek wat aan ’n dagbed herinner, tesame met ’n boheemse palet van pastelpienk en goud, ’n tydlose voorkoms – wat beteken die dekor hoef nie vir
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis3 min read
Wat’s Nuut
Stoel met blommateriaal R4 200, mrphome.com Hoi P’loy het vroeër vanjaar by die Cape Town Furniture Week ’n opskudding veroorsaak met hul moderne Rise-and-Fallhanglig. Tans word dit nog net op bestelling gemaak – ons gaan hoiploy.com goed dophou vir

Related