Die Tuinier Tydskrif

Skuldgevoel in grendeltyd!

Jare gelede is ek gestuur om ‘n driedagkursus oor ‘probleem-identifisering en besluitneming’ by te woon. Om ‘n probleem te identifiseer (soms is die persepsie daar dat iets nie regtig ‘n probleem is nie) verg baie vrae om agter te kom wat fout is, en hoekom daar fout is. Die oplossing verg weer baie (hopelik logiese) stappe om die skade wat veroorsaak is te minimiseer met goeie besluite. Hierdie kursus was tot nou toe, nogals van waarde vir my.

Maar, vandat ‘n sogenaamde “Bevelsraad” my soos ‘n kind begin behandel het deur voor te skryf wat ek kan doen en nie, wat om aan te trek en nie, wat ek kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Greg Se Topwenke
Greg het ’n passie om groen ruimtes te omskep en tuine te skep in asemrowende buitelugkuns terwyl hy aan ’n volhoubare toekoms werk. Met ’n kunstenaar se oog en ’n tuinier se aanraking, sal Greg vir jou’n pasgemaakte tuin ontwerp, onderskryf deur ’n
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Maankalender
Tuinmaak volgens die maansiklusse is h eeueouestelsel wat deurkostuiniers beoefen word vir hoofsaaklik die kweek van saad, bolle ofwortels. Spesifieke daelei tot suksesvolle ontkieming en hoer opbrengste, wat deurslaggewend is vir sowelbestaansboere

Related