Welkom
Met die langste nag en kortste dag nou verby (dankie tog) kan daar net goeie dinge voorle! Ons het nou almal in ons nuwe normaal gevestig geraak – selfs hier by Lonehill het die nuwe ritme om by die huis te werk en slegs by die kantoor in te waai vir