Die Tuinier Tydskrif

Passievol oor Pelargoniums

uwe vrystellings van hierdie immer gewilde blomplante (met inheemse voorouers) verskyn elke jaar, en die goeie nuus is dat hulle kompakter maar veeltakkige groeiwyses het, oorvloediger blom en beter teen siekte bestand is – ons bedank die onvermoeide en toegewyde telers hiervoor. Vanwee hul pogings en die kweekvaardighede van ons plaaslike bedryf kan ons ons potte, vate, vensterbakke en beddings vol maak met die nuutste perdeskoenpelargoniums,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Hallo Tanya…
Ek hoop dat jy of een van jou kollegas my sal kan help met hierdie probleem. Ek het in my Pretoriase tuin drie bougainvilleas wat eens floreer het. Hulle is op aparte plekke in die tuin geplant en is dus nie naby mekaar nie. Ek het ‘n paar foto’s aan