Die Tuinier Tydskrif

Trek los met vlooikruid!

s jy ruimtes het wat moet vol kom maar platsak is, kry . Disʼnvinniggroeiende, goedkoop immergroen plant wat in splete en krake in klipmure en selfs in vlak skraal grond tussen plaveistene ingesteek kan word. As dit eers in jou tuin gevestig is, sal dit nooit weggaan nie en op die onverwagste plekke verskyn. Soms raak dit rustend in die somerhitte om net weer te verskyn en te gedy as dit afkoel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.