Landbouweekblad

OP PAD TERUG HUIS TOE

Dit is weer tyd vir die groot jaarlikse terugtog. Terug na ons geboorteplekke. In taxi’s, busse, bakkies, karre en vliegtuie pak my familie saam met derduisende ander Oos-Kapenaars die pelgrimstog aan terug na ons tuisdorpies.

Myne is Indwe in die Noordoos-Kaap. Teen die hange van die suidelike Drakensberg, ’n katspoegie van die ou Transkei af.

Tewens, ons ou plase is in die 1980’s onteien juis vir dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop

Related