Weg!

Yzer, ’n sagte plekkie

As kind was Stilbaai ons gesin se Desemberbestemming. Ek het met my eie oë gesien hoe dié klein kusdorp in rn paar jaar uit sy nate bars, en verkeersknope en winkelsentrums aan die orde van die dag is. Die dorp het rn opbloei beleef. Maar hierdie storie gaan nie oor Stilbaai nie. Op rn kaart van Yzerfontein sien rn mens dis ook rn dorp wat skielik groot geraak het: Die ou dorp skaar hom by die hoofstrand met nuwe uitgestrekte woonbuurte wat soos traliewerk op die landskap verder weg lê. Die nuwe deel lê in rn smal strook langs die kus sodat elke strandhuis rn see-uitsig het. Van die strandhuise se verf is nog nat.

Wat maak Yzer anders as dorpies soos Stilbaai, Hartenbos of Jeffreysbaai? Ten spyte van die ghrênd Sparkompleks, en die menigte strandhuise en mense, vóél Yzerfontein nog soos rn Weskusdorpie.

Die mense is plat op die aarde en gasvry – jy bestel een keer rn koffie en die volgende oggend weet die kelner hoe jy jou flat white of cappuccino drink. Dis rn dorp sonder fieterjasies met sy deure wawyd oop.

En vir Kapenaars is Yzerfontein om die draai (skaars 95km).

As jy op rn Vrydagmiddag ná werk uit die stad vertrek, is jy vroeg genoeg by jou selfsorghuis dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg2 min read
Kortliks
Jou Suid-Afrikaanse paspoort – met die gepaste bynaam “Groen Mamba”– mag jou dalk nie ver bring in plekke soos Europa en Noord-Amerika nie, maar daar is steeds lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum én met ’n taamlike gunstige wisselkoers kan
Weg2 min read
Taai Gebore… En So Gelaat Staan
Die eerste Cruiser 70 het sy verskyning in 1984 gemaak, min of meer dieselfde tyd as die fliek Back to the Future. Klim jy agter die stuur van enige 70-Reeks, voel dit inderdaad asof jy na die 1980’s teruggevoer word. Die handvatsels, sitplekke en de

Related