Weg!

DOENDINGE

Ervaar goudkoors

’n Mens kan op verskeie uitstappies saam met Dusty Tracks gaan, van staproetes in die Mountainlandsnatuurreservaat, spoelgoud soek, ’n myn besoek of selfs na die Kruger of die Koninkryk van eSwatini ry.

“Ons dag lange alles-in-een-toer is die gewildste,” reken Wynand. “Op ’n draai van 50 km ry ons ’n ent deur Mountainlands, gaan kyk hoe lyk die murasies van die ou myndorpie Eureka City, besoek Edwin Bray se Golden Quarry en die Sheba-myn én ons gaan panwas vir spoelgoud in die Suid-Kaaprivier by die Digger’s Retreat-hotel. Dis die hele goudstormloopervaring!”

Koste R795 p.p. (minimum 4 per groep) vir ’n toer van sowat 6-7 uur.

Kontak 072 668 4063 (Wynand) dustytracks.co.za

Bekyk klippe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg3 min read
SA Deur ’n Lens
Die Suid-Afrikaanse Fotograaf van die Jaar is ’n relatief nuwe kompetisie wat in 2021 op die been gebring is deur die fotograaf William Steel met die doel om ons diverse landskappe, wildlewe en kulture en die breër Afrika-kontinent te vier, en ook om

Related