Weg!

MENSE SE LENSE

ELMAR VENTER

Canon EOS 1Dx Canon 500 mm-lens met ’n 1.4x-omsetter

ELMAR SKRYF: Ek het hierdie foto van ’n onvolwasse baardaasvoël by Giant’s Castle se aasvoëlskuiling geneem. Ek het vier dae agtereenvolgend die skuiling besoek en gehoop dat een van dié besonderse voëls my met ’n landing sou bederf.

Op die laaste oggend het alles in plek geval. Ek hou veral van die simmetriese postuur van die voël op die foto.

TOAST SÊ: Vier dae in ’n ry! Dís nou toewyding! Soms is daar geen ander manier nie. Jy weet presies watter foto jy soek. Jy is reeds op die regte plek. Nou moet jy geduldig wees, en wag...

Die baardaasvoël is nie sommer enige aasvoëlspesie nie – dis verreweg ons mees bedreigde aasvoël. Vir konteks: In 2019 se Wêreldbekerrugbybyeenkoms is in totaal 285 drieë gedruk.

Na raming is daar slegs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related