Weg!

DISCO IS NIE DOOD NIE

Gewoonlik as hulle ’n “Sport”-plakker op iets sit, weet jy jy gaan geld hoes. Daai eksistensiële krisis in baie mense se middeljare, waar hulle hul getroue eggenoot van dekades wil verruil vir ’n meer sportiewe metgesel, dompel hulle net in ’n leeftyd van skuld. Sport en sports moet met ander woorde met groot omsigtigheid benader word hoe ouer jy word.

Maar Land Rover het die eienaardige gewoonte om die teenoorgestelde te doen. ’n Range Rover kos meer as R2 miljoen, maar die Range Rover Sport is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi