Weg!

Deur die Karoo op ’n draadkameel

Ek staan voor die Wimpy op Beaufort-Wes met ’n pakkaas: My Silverback Sola 1-bergfiets, drie swaar fietstasse en ’n rugsak vol padkos. Ek het ’n 12 uur lange busrit van Klerksdorp af agter die rug en skielik wonder ek waarin ek my begewe het.

Drie dae gelede, net ná Kersdag, het ek ’n fietstoer begin reël van Beaufort-Wes na Ceres. My meisie, Mari van Dyk, woon buite Ceres en sy verjaar op 3 Januarie – nie net gaan ek die nuwe jaar met ’n avontuur begin nie, maar ek sal ook saam met haar kan feesvier daarna.

Ek gaan sowat 500km binne 6 dae trap. Ek het inderhaas reëlings vir verblyf langs die pad getref. Nou is ek reg vir my avontuur, maar die senuwees knaag. Gaan ek dit maak?

DAG 1 Beaufort-Wes na Merweville (126km)

By die vulstasie op Beaufort-Wes doop ek my fiets Die Draadkameel. Dié naam is niks minder as gepas nie, want met swaar kantsakke en byna vyf liter water op die rug gaan ons twee saam die droë Karoo

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi

Related