EENUURKOP, SWELLENDAM
May 18, 2020
2 minutes
– Pierre Steyn
Die R60 tussen Ashton en Swellendam is een van my gunstelingpaaie. Vrugteboorde en grasgroen weivelde, bespikkel met skape al kouend aan ’t mediteer, flits verby jou. Met die Langeberg wat deurgaans aan jou linkerkant waghou.
Die rit tussen die twee dorpe neem skaars 40 minute, en terwyl
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days