Weg!

Gastehuise laat my gil

ie beste gastehuis op D aarde bestaan seker iewers, maar ek het dit nog nie gevind nie. Nie dat ek nog nie probeer het nie, want mense vertel gedurig dié of dáárdie plek is “fantasties,” maar sodra ek inteken, is die teleurstelling fantasties groot.

Die grootste frustasie met die gastehuisfenomeen is dat sommige mense nie kan afskeid neem van dié deel van hulle huis waarin iemand anders nou bly nie. Dis asof hulle die “Reg van toegangbordjie” wat iewers hang, nie self ter harte neem nie.

’n Paar jaar gelede kom ek ná ’n lang dag op ’n argeologiese terrein by die gastehuis. Ek pluk dankbaar my klere van my lyf af sodat ek eers vyf minute op die bed kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg1 min read
Afrika Op Sy Beste
Elke keer as ek na hierdie foto van die Wolfbergboog kyk, is ek dadelik weer dáár – saam met my stapmaats op die laaste oggend van ’n onvergeetlike trek deur die Sederberg. Ons drink koffie terwyl die son opkom en sê nie veel nie. Af en toe tik een n
Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va

Related