Mali, lankgelede
May 18, 2020
3 minutes
SAAMGESTEL DEUR SHELLEY CHRISTIANS EN KYRA TARR
FOTO’S
TOAST COETZER
Vroeg in 2006 lui Toast Coetzer se foon. Dis Bun Booyens, se stigterredakteur. Hy wil weet of Toast nie Mali toe wil gaan vir ’n storie nie. Die Toyota Fortuner is pas in Suid-Afrika bekend gestel en ’n epiese veldtog volg om die nuwe voertuie te bemark. Twee Fortuners en twee Land Cruisers word na Dakar verskeep en dan Kaapstad toe bestuur.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days