Weg!

Pak slimmer & reis lekkerder

THULE ROUNDTRIP 55 LITER-BUISSAK

Ek het dié outjie in ’n gelukstrekking by ’n fietsresies gewen en sedertdien is dit die reissak wat ek inspan as ek vir ’n paar dae weggaan.

Eerstens is dit ’n fietsryer se droomsak, want dit het genoeg ruimte vir drie tot vyf dae se fietsry-toebehore, met spesiale kompartemente vir jou valhelm en al jou hemde, sokkies en broeke.

Dit het selfs ’n spesiale seilvakkie vir jou skoene, wat maklik skoongemaak kan word. Die opening van die sak maak lekker wyd oop sodat jy alles kan sien as jy vinnig jou windjekker moet vind. Jy kan vuil klere in ’n aparte sak in die boonste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en