Weg!

Pak slimmer & reis lekkerder

THULE ROUNDTRIP 55 LITER-BUISSAK

Ek het dié outjie in ’n gelukstrekking by ’n fietsresies gewen en sedertdien is dit die reissak wat ek inspan as ek vir ’n paar dae weggaan.

Eerstens is dit ’n fietsryer se droomsak, want dit het genoeg ruimte vir drie tot vyf dae se fietsry-toebehore, met spesiale kompartemente vir jou valhelm en al jou hemde, sokkies en broeke.

Dit het selfs ’n spesiale seilvakkie vir jou skoene, wat maklik skoongemaak kan word. Die opening van die sak maak lekker wyd oop sodat jy alles kan sien as jy vinnig jou windjekker moet vind. Jy kan vuil klere in ’n aparte sak in die boonste flap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi