Weg!

Mik vir die spits

Die ou Ford Everest was ’n gemaklike bakkiegebaseerde werkesel wat sedert 2016 in Suid-Afrika vervaardig en deur 26 800 Suid-Afrikaners gekoop is. Respektabel, maar nie naastenby in dieselfde verkoopsliga as die immergewilde Toyota Fortuner nie.

Die nuwe Everest word nou in Thailand gebou omdat Ford Suid-Afrika uitsluitlik gefokus is om sy brood en botter –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en