Avontuur Afrika

Groot skoene om vol te staan

Die vorige generasie van die Ford Everest het ‘n opskudding veroorsaak toe dit in Suid-Afrika bekendgestel is. Dit was gewis ‘n mooi ryding en dit was duidelik dat Ford se ontwerpspan alles in die stryd gewerp het om te sorg dat dit by die Ranger kon kers vashou. Laasgenoemde was reeds ‘n goed-gevestigde produk en moes vir ‘n ruk lank alleen die vervaardiger se naam hoog hou, voordat die Everest uiteindelik in 2015 sy verskyning gemaak het. Tussen 2015 en 2022 het die Everest ‘n paar geringe veranderinge aan sy stilering ondergaan en ‘n paar spesiale modelle het die lig gesien om te sorg dat dit vars bly.

Moet egter vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko