Wat is die Corridor? ’n Grondpadnetwerk van alternatiewe paaie tot die R62-teerpad geskik vir bergfietse, motorfietse en sportnutsvoertuie.
Ek is al jare lank ’n kranige fietsryer en het ’n effense obsessie met roetekaarte. Vandat ek hier woon, bring ek ure op agterpaaie deur. Die eienaars van plaaslike