Weg!

BOEKE EN MUSIEK

Lines of Least Resistance

Deur Riaan Vorster, self uitgegee R490 exclusivebooks.co.za

Tafelberg is een van die berge in die wêreld wat die meeste geklim word, met meer as 600 stap- en klouterroetes. Hiervan het die Bergklub van Suid-Afrika (BKSA) in 1952 ’n lys van 101 as amptelike roetes erken – dis waaroor die boek gaan.

Riaan Vorster is ’n gesoute Tafelberg-gids wat in sy vrye tyd graag die minder bekende en obskure roetes op dié lys verken. Saam met ’n medegids,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg3 min read
Voëls
Kan jy nog onthou watter items jy inderhaas in daardie dae voor die Covid-19-grendeltyd aangekoop het? Wyn? Sjokolade? Toiletpapier? Ek het meelwurms loop koop – houers en houers vol wriemelende kewerlarwes. Siende ek nie meer sou kon rondry om voëls

Related