Weg!

BRIEWE

Raar maar waar

Ek deel graag hierdie spesiale oomblik met julle: Ek het in Oktober 2022 dié Madagaskarkoekoek in Kranspoort, ’n vakansiedorp in Mpumalanga, afgeneem. Hierdie spesie word selde in Suid-Afrika gesien en die opsigter van die dorp het mense toegelaat om te kom kyk.

Ek móés net die geleentheid aangryp toe ek daarvan hoor.

Daar was bespiegelinge onder voëlkykers dat dit dalk ’n jong Piet-my-vrou is, maar kenners het na ’n video van die voël gekyk en kon sy roep uitken as dié van ’n Madagaskarkoekoek.

RIAN BOSHOFF, Middelburg

SKRYF AAN ONS EN WEN!

Rian wen ’n stel Zartek ZA-723-tweerigtingradio’s ter waarde van R1 760. Hierdie jongste model maak kommunikasie maklik – dit het helder, duidelike klank met ’n reikwydte van tot 6 km buite afhangend van die terrein. Dis reeds geprogrammeer met 16 kanale waarvoor jy nie ’n lisensie nodig het nie. Die harde huls is kompak en stewig en die radio’s het ’n USB- en ’n muurlaaier. zartek.co.za

GESELS MET ONS

Skryf aan . Jy ken die storie... verkieslik minder as 300 woorde, en gee asseblief jou voornaam, van én tuisdorp. As jy ’n foto aanheg, maak asseblief seker dis groter as 2 MB. behou hom die reg voor om briewe te redigeer en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi

Related Books & Audiobooks