Weg!

Om ’n middelkind te wees

Dit was ’n lang en angswekkende middag toe ek in 1983 as agtjarige gewag het dat die veiligheidspolisie my moet kom arresteer. Dit was die dag toe Zane, my ouer broer, en my neef Glynn my uitgedaag het om vir die destydse eerste minister P.W. Botha oor die foon te vloek. Hulle het een van daai inligtingsnommers gedraai wat ’n mens gebel het om te hoor hoe laat dit is.

Ek moes dan “P.W. se m***!” oor ons ou swart telefoon sê.

Ek is nie seker of ek hulle wou beïndruk en of ek op agt al verstaan het apartheid is ’n euwel nie, maar ek het die minister gevloek.

En tóé eers sê my broer dat soms kan die veiligheidspolisie ’n mens afluister en hy hoop maar hulle het my nie daai dag gehoor nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related