Weg!

VOËLS DEUR FAANSIE PEACOCK WIE RAAS SO?!

Ná die skoolvakansie is die strande nou weer ’n bietjie stiller. Jy kies ’n perfekte kolletjie om jou strandsambreel te plant, gooi jou handdoek oop en kry behaaglik jou lê... Net om byna oombliklik deur ’n fluitjiebek versteur te word.

Jy stut jouself op jou elmboë en kyk rond. Waar kom die skrille klank vandaan? Dan sien jy hom: ’n Gitsswart voël met ’n helderrooi snawel. Die swarttobie.

Dié voëls se lawaai raak veral intens wanneer ’n dispuut oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related