VIR DIE VOËLS
Oct 02, 2020
3 minutes
DEUR FAANSIE PEACOCK
DIE STRANDKIEWIET SE SLIMSTREKE
As kind was Go Birding in the Transvaal (jinne, ek verklap my ouderdom) een van my gunstelinggidsboeke. Te danke aan dié boek bevind ek en my pa ons ’n lenteoggend in die Bloemhofdam-natuurreservaat. Die gids het belowe ons sal allerlei besonderse spesies van die droër Wes-Transvaal te sien kry. Voëls soos die dwergvalk, rooioorslangstertjie, priritbosbontrokkie, dubbelbanddrawwertjie... En ons hét heelwat opgespoor. Ek was in die sewende hemel tot op daai oomblik toe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days