Weg!

STAP SAAM Koel af in ’n kloof

Die Duiwelskloofroete in die Banhoekbewarea is deksels taai. Dis vir mense wat dink aanwysingsborde is net vir lughawens. Goed, ek oordryf ietwat, die eerste vyf kilometer is heeltemal skaflik vir die meeste stappers. Trouens, dis ’n gawe avontuur.

Die Banhoek-bewarea beslaan ongeveer 54 km²-privaatgrond rofweg tussen Jonkershoekberg en die Plaisir de Merle-wynlandgoed, noordoos van Stellenbosch.

As jy vroegoggend by die ingangshek op die Ou Bethlehem-plaas instap, troon die Groot-Drakensteinberg donker en dreigend oor jou uit.

Jy sien die kloof net voor jou. Aikôna, dis nie Duiwelskloof nie. Duiwelskloof is daardie donker skeur doer links. Hoewel stappers welkom is, is die paadjies eintlik meer bedoel vir fietsryers. Jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
Weg1 min read
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
Weg2 min read
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi

Related