AFTREK PLEK
Die B8-teerpad van Grootfontein noordooswaarts na Rundu is ’n 258 km-marathon met bittermin afleiding. Daarom vang Die Pienk Karavaan ’n mens nogal onkant – ’n bietjie soos ’n erdvark wat helder oordag rég voor jou oor die pad draf.
Die Pienk Karavaan is poeierpienk eerder as skelpienk