MAMMA, WANNEER EET ONS?
Ek was laasjaar in Januarie in die Kgalagadi-oorgrenspark met die Auob-pad van Twee Rivieren af noordwaarts onderweg. By die Batulama-watergat sien ek toe twee motors en die insittendes se kameras is op iets by die water gemik. Ek het stadig nadergery en toe gewaar ek hom: ’n Luiperd wat kom suip het!
Ná ’n