Weg!

Die hoofrolspelers in die duinteater

Michael Raddall

IG: @michael_rads_

Hierdie foto is geneem tydens my heel eerste besoek aan die Kgalagadi – ek het drie nagte by Mata-Mata bespreek, en twee by Twee Rivieren. Een oggend het ek noordwaarts gery van Twee Rivieren, al met die Nossobrivierpad langs. Kort voor Rooiputs het ek uit die hoek van my oog ’n dier se kop sien verskyn bo die lang groen gras.

Toe ek stilhou, kon ek sien dis ’n jagluiperd met haar twee kleintjies! Die ma was besig om die droë rivierloop met groot aandag te bespied. Sy was duidelik op soek na prooi. Die twee jonges was egter woelig en ek dink sy was bang dat hulle haar wegkruipplek sou verklap. Blaai om om te sien wat volgende gebeur het...

Olympus OM-D E-M1X; Olympus 300 mm-lens Sluiterspoed 1/1

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related