Avontuur Afrika

Geskidenis, natuurskoon en reën

Teen die einde van ons 2022 Ben 10 Eco Uitdaging (wat ons “Die Modder Weergawe” gedoop het) was daar – ja, jy het reg geraai – nóg reën! Die weerstoestande het voortgeduur volgens die nou bekende patroon van bewolkte oggende, met reën wat elke dag om en by middagete begin uitsak.

Ons roete het ons vanaf ons aanvanklike basis by die Mountain Shadows Hotel al langs die R56 na Barkly-Oos geneem en toe met ‘n grondpad af na die Kraairivier by Lochbrug. Die rivier het sterk geloop en ons het ‘n geruime tyd spandeer om die geskiedenis van die Lochbrug en die sewende en agtste spoor omkeer-haltes, ‘n entjie verder teen die Tierkranspas, te bespreek.

Hierdie pragtige pas is in die kant van ‘n berg ingesny met ‘n afwaartse helling vanaf ‘n hoë plato in die New England-omgewing om by die historiese Lochbrug oor die Kraairivier te eindig. Hierdie deel van die wêreld is bekend vir sy wonderlike natuurskoon, en die pas bied ook skouspelagtige uitsigte oor die omkeer-haltes en die spoorbrug wat deel van die nou ontbinde spoorlyn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Jacqui Rowe Medewerkers: Andy Wassung Colin Mileman Dirk Smit Grahame McLeod Manie van der Merwe Mic
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250

Related