Avontuur Afrika

Die uitdaging duur voort

Verlede maand het ons die roetes en onstuimighede van die eerste dag van hierdie wonderlike avontuur gedeel en gedink ons het al die modder en reën wat moontlik op hierdie roete kon wees, ervaar… Toe nou nie! Aangesien daar selfs swaarder reën vir die tweede dag van ons avontuur voorspel is, het ons gekies om die beplande rusdag vroeër te skuif en die groep avonturiers kon ‘n bietjie inlê.

Tydens ontbyt het ek egter opgemerk dat die wolkbedekking hoër is as die Sentech-torings op Dawid se Kop (2 500m) was en gedink dis die risiko werd om daarheen te ry, voordat die dag se reën sou toesak. Ten spyte daarvan dat dit die rusdag was, het ons ‘n byna volle opkoms vir die uitstappie gehad, met slegs Marco-hulle wat afwesig was. Hy het natuurlik ‘n baie goeie verskoning gehad aangesien hy Elliot toe mos ry om ‘n nuwe stel bande by Supa Quick te laat monteer. Ek wil hier noem dat die eienaar van Supa Quick gereed, gewillig en in staat was om sy winkel op ‘n Sondag vir Marco oop te maak. Soos die Engelsman sou sê: Give that man a Bells!

Ons het ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related