Anderkant die reënboog
Dec 03, 2021
2 minutes
Beter Bosveld
— CHRIS BURGESS
D it is verbasend watter verskil ’n bietjie water kan maak. Om dit te sien, moet ’n mens ver noord in Limpopo, anderkant die Soutpansberg in die nimmereindigende Bosveld, by Maasstroom gaan kuier. Hier voorsien die Limpoporivier die waterlewensaar wat boere uitkoms van die andersins klipharde werklikheid van ekstensiewe Bosveldplase bied.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days