Landbouweekblad

Geanker in die Kalahari

Kalaharikind, plaasbestuurder en skrywer van romanse. Só beskryf me. Ciska Burger haarself.

Sy bestuur die Kaukerus-wildplaas van 10 000 ha suidoos van Rehoboth in Namibië saam met haar man, Corné.

Sy het op skaapplase grootgeword, eers naby Keetmanshoop. Toe sy tien was, het haar gesin Kalahari toe getrek na

’n plaas teen die Kgalagadioorgrenspark. “Vakansies het ek, my broer en suster baie van die werk help doen en só is my wortels diep in daardie Kalaharigrond geanker.

“Ek wou aanvanklik ’n natuurbewaarder word, maar ek wou mense ook oor diere en die natuur onderrig. Só het my loopbaan as veldgids en oordbestuurder ontstaan.”

Haar aanvanklike werkjare in Suid-Afrika is deel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related