MELK-PLAASHEKPRYS STYG NÁ MOEILIKE JARE
Feb 11, 2022
2 minutes
– CARIEN KRUGER
MELKBOERE se plaashekprys het volgens Statistieke SA se produsenteprysindeks in die twaalf maande tot November verlede jaar stewig gestyg, maar die Melkprodusente-organisasie (MPO) sê dit vergoed nie vir die verliese wat boere sedert 2017 ly nie.
Die SA Melkprosesseerdersorganisasie (Sampro) sê in sy jongste verslag oor veranderinge in produsentepryse in die melkbedryf, gegrond op Statistieke SA se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days