‘GEEN REDE VIR LAER BOEREPRYSE’
Sep 25, 2020
2 minutes
– CARIEN KRUGER
MELK en suiwelprodukte se sterk kleinhandelpryse en -verkope vanjaar beteken daar is geen rede vir melkverwerkers om nou boere se plaashekpryse te verlaag nie, sê die Melkprodusente-organisasie (MPO).
Mnr. Bertus van Heerden, hoofekonoom van die organisasie, sê die produksieprysindekse (PPI) van onverwerkte melk en suiwelprodukte en die verbruikersprysindeks (VPI) van).
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days