Landbouweekblad

Ekonomiese herstel . . . maar moeilike jaar lê voor

As China nies (of minder melk wil invoer), sit die res van die wêreld op aandag.

Die wêreldekonomie het in 2020 skerp ingesink vanweë covid-19, maar daarna goed herstel. Ekonomiese groei wêreldwyd het van 2,8% in 2019 tot -3,1% in 2020 gedaal. Volgens die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), word 5,1% groei in 2021 en 4,9% in 2022 verwag.

Die vooruitskouing is onderhewig aan talle kernonsekerhede. Nuwer, virieler mutasies van die covid-19-virus kan die pandemie verleng. Die wanbalans tussen die aanbod en die vraag kan langer duur en tot hoër langtermyninflasie lei.

Finansiële markte is op hoë, maar wisselvallige vlakke en enige slegte nuus kan markte ernstig beïnvloed. Aan die gunstige kant word entstowwe vinniger versprei en die immunisering van bevolkings geskied vinniger as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter